Categories
Musiek

As dit weer Reën

Sluit aan om As dit weer Reën te luister.

22 replies on “As dit weer Reën”

Dis so lekker dat ons kort kort iets nuuts kry, die afgelope paar liede gee my n warm hart, ek het aanvanklik met Somer se release na julle musiek begin luister en net gedink fokkit kan julle beter, alhoewel my punt maak homself oor en oor want ek vra dit af met elke lied.

Ag Spoegwolf ek is so lief vir wat julle gee!

Baie dankie, Quinten! Die hou ons aan die gang om vir julle nog tunes en entertainment te kan maak terwyl ons by die huis vassit!

Vuurwolf

Al wat ek wil weet is wanneer gaan hierdie liedjie op streaming platforms beskikbaar wees sodat ek dit op repeat kan luister elke dag heeldag?

Leave a Reply