- ‘N WINTER WONDERWERK
Mens moet aan iets wonderlik vorendag kom om iemand tydens winter uit hul warm bed te kry. Moenie worry nie, almal, ek het dit ontdek – en glo my, dit is wérklik wonderlik.
Moskou du Toit is nie net letterlik ’n V12 agter Spoegwolf se drumkit nie – hy is ook ’n uitstekende chef met ’n ware liefde vir die kuns van kosmaak. Check elke week in vir nuwe resepte en unieke idees oor kos, kuns en kuier.
Mens moet aan iets wonderlik vorendag kom om iemand tydens winter uit hul warm bed te kry. Moenie worry nie, almal, ek het dit ontdek – en glo my, dit is wérklik wonderlik.
In elke vriendskap is daar daai oomlik wat jy besef, “This is it – this is meant to be”. In die geval van my en my vriend was dit toe hy vir my een wintersaand sy vegan butternut sop gemaak het. Moenie skrik vir die “v”-woord nie – this is serious stuff. Een happie van hierdie sop sal die broosste siel kan troos en die wildste gees kan tem. Glo my, ek weet.
HERFS IN ‘N POT
As jy nie glo in superpowers nie sal hierdie resep jou verkeerd bewys, want hierdie myne. Die winter is op ons en die dae kan lank voel tydens hierdie wêreldepidemie… My oplossing? Shakshuka. Ja, ek weet dit klink soos ‘n towerwoord – dit is.
Ek het hierdie ‘n paar aande gelede gemaak vir my twee vriende. Hulle was koud, honger en verveeld – na die tyd was hulle van binne af warm, gelukkig en reg om die wêreld te oorwin. Die wonder van hierdie resep is dat geen twee shakshukas dieselfde is nie. Jy gooi in watokal jy in jou yskas het, al die bestandele is goedkoop en basic, maar dit bly sielskos.
Sluit aan om die video te kyk.
Sluit aan om die video te kyk.
Creamy style butter chicken served with brioche and deep-fried kale and sweetcorn pie.
Moskou’s chicken, mushroom and sweetcorn pie.
Sluit aan om die video te kyk.
Sluit aan om die video te kyk.
Sluit aan om die video te kyk.