Sluit aan om As dit weer Reën te luister.
As dit weer Reën

Musiek bring die wêreld bymekaar. Terwyl ons nie kan toer nie wil ons graag nogsteeds ons vriende nooi om weer, soos in die ou dae, by die bandroom-deur te kom staan en luister na die nuwe liedjies wat in ons kombuis aan’t borrel is. Hou hierdie feed dop vir eksklusiewe toegang tot splinternuwe Spoegwolf songs en wees heel voor in die koor as ons dit weer daar in jou dorp kom sing.
Sluit aan om As dit weer Reën te luister.
Sluit aan om Simonstad te luister.
Sluit aan om Simonstad te luister.
Ons lied vir Paasfees. Ons het direk na Ramaphosa se speech deur die nag hierdie song emaak.
Lirieke:
gee ons weer moed
dat ons kan verduur
gee ons weer krag
dat ons hier en nou
kan glo in mekaar
en bou
ek vir ons, ons vir jou
Heer hou my rug
dat ek regop kan staan
laat klop my hart dat ek hier en nou kan glo in die lig
en bou
ek vir ons, ons vir jou
Sluit aan om Vuur te luister.
Hier is die eerste single van ons volgende album, Herfs, wat 2021 vrygestel gaan word.
Sluit aan om Heen en Weer te luister of die music video te kyk.