Welkom terug by Wolfspoeg, ‘n informele geselspodcast uit die Wolfhuis-studio. Hierdie week praat ons met ons skoonsuster, Danie se beter helfte en professionele toneelspeler, Marguerite Van Eeden, oor lockdown, piesangbrood en die vermaaklikheidsbedryf.
Hou hierdie feeds dop vir vars episodes waar ons gaste en goeie vriende inkry om ’n bietjie deur die malligheid te sny.
Sluit aan om die podcast te luister.