Categories
Gedigte

“Doringkroon” – Dianmarie Schoombie (aka, refreinkonyn)

Die Here hou van moerkoffie en beskuit
Hy staan altyd saam by my smoke breaks
Hy weet van die dorings in my vlees
Gisteraand het Hy dit uitgehaal
Ek hoef nie meer te vrees

One reply on ““Doringkroon” – Dianmarie Schoombie (aka, refreinkonyn)”

Leave a Reply