Categories
Gedigte

Ek glo

ek glo nou dat jy nie iets moet skryf
as jy nie regtig iets móét sê nie
ek het elke dag een minder ding om oor te praat
so as ek my stilte gekoop het
sal daar een ding wees wat in my resoneer
dat ek jou liefhet 
weer en weer
meer en meer

—Danie Reënwolf

Sluit aan om die gedig te lees.

Leave a Reply