Categories
Laat Dit Weer Reën Podcasts

LDWR // EP01 – Lenie Blou

Danie en Moskou tydens die tweede opname van Lenie Blou.

Sluit aan om die podcast te luister.

11 replies on “LDWR // EP01 – Lenie Blou”

Hierdie het my teruggeneem na daardie tyd wat ons so tussen mekaar se huise groot geword het.

Ek onthou daardie huisnommers!! Kan nou soontoe bel as ek moet.
Lenie Blou het vir my soveel meer lewe gekry. Ek sien sommer jul huis en die goue lint en hoe julle fietsry.
M

Leave a Reply