Categories
Laat Dit Weer Reën Podcasts

LDWR // EP02 – Syn

Danie en Albert as straatmusikante.

Sluit aan om die podcast te luister.

5 replies on “LDWR // EP02 – Syn”

Hierdie bly my gunstelling liedjie. Dit vertel so baie en skep verskeie gevoelens regdeur.
Dankie vir die manier wat julle gesels. Voel of julle sommer net hier sit.

Sien uit na “Kort Donner”

Het menigte aande in 2011 op die dak van ons flat in Oaklands spandeer 😄 wonderlik hoe klein die wêreld is, die interconnectivity van alles en almal.

Dankie dat julle die betekenis van julle woorde deel, dit gee nuwe insig en laat mens met nuwe ore luister. Julle inspireer my elke dag

Baie dankie, Marinda! Daai tyd in Oaklands was vir ons baie spesiaal. Dis awesome dat ander mense sulke ervaringe ook met ons deel. Ons hou graag aan om vir julle songs, podcasts en nuwe entertainment te maak. Dit hou ons almal aan mekaar verbind in hierdie crazy tyd!

Vuurwolf

Hierdie is een van my gunstelling liedjies ooit. Ek vind dit nou nog snaaks dat ek hierdie liedjie ontdek het by my eerste Spoegwolf show.🙈🙈

Leave a Reply