Categories
Fleur Springsteen

Hoofstuk 1 (Iemand in die Huis)

Daar is inbrekers in die huis van Shani Springsteen. Terwyl haar dogter, Fleur, op die dak wegkruip, gee sy hierdie mans die loesing van hul lewens. Shani en Fleur vind ook iets wat hulle lewens erg gaan verander.

Sluit verniet aan om die storie te hoor.

4 replies on “Hoofstuk 1 (Iemand in die Huis)”

Leave a Reply