Categories
Gedigte

“Flou” – Mijaune Smith

‘n Great Gedig deur Mijaune Smith

wie is sy wat die brander kan ry
wat saans die oros gaan kry

it’s a wonderful mess
my darling ons gaan saam oudword
God waai links van die kanselgordyn in
bewoë, Hy buig my knieë
die sterre skiet en jy verdwyn in jou grys, oupa trui
gewas met onskuld en vergifnis
moet my nie vergeet, lief.
die glas is dalk leër, maar als wat ek het is al wat ek het.
mag die smaak van ons flou herinneringe die
kampvuur laat spoeg en crackle
wie is sy wat die brander kan ry?
wie is sy wat saans die oros gaan kry?

die kinders sal weet
my kinders sal weet
jou kinders sal weet.

wie is sy wat die brander kan ry
wat saans die oros gaan kry

it’s a wonderful mess
my darling ons gaan saam oudword
God waai links van die kanselgordyn in
bewoë, Hy buig my knieë
die sterre skiet en jy verdwyn in jou grys, oupa trui
gewas met onskuld en vergifnis
moet my nie vergeet, lief.
die glas is dalk leër, maar als wat ek het is al wat ek het.
mag die smaak van ons flou herinneringe die
kampvuur laat spoeg en crackle
wie is sy wat die brander kan ry?
wie is sy wat saans die oros gaan kry?

die kinders sal weet
my kinders sal weet
jou kinders sal weet.

Sluit aan om die gedig te lees.

Leave a Reply