Die Rivier › Forums › Lirieke › Hoe skryf jy oor Herfs sonder om oor blare te skryf? › Reply To: Hoe skryf jy oor Herfs sonder om oor blare te skryf?
April 2, 2020 at 10:41 pm
#1182

Keymaster
Dis ‘n goeie idee.
Dinge wat ek onthou:
Onthou jy die klubhuis wat ons met herfsblare gebou het? Die ondergrondse een?
Dis net toe Oom Danie siek geword het. Ek het nog gaan bled trek die dag toe ons in die klubhuis begin kuier het.