Reply To: Waar kry mens hierdie braailloumi?

Die Rivier Forums Lirieke Waar kry mens hierdie braailloumi? Reply To: Waar kry mens hierdie braailloumi?

#1703

Yes, boys! Hoop dit gaan nog lekker! Braailoumi is apparently by Woolworths en by Checkers beskikbaar? Danie en Marguerite sê so en hulle is die experts. Ek is seker mens kan ook met normale haloumi regkom? Laat weet maar hoe julle ervaring is.

Vuurwolf