Die Rivier › Forums › Lirieke › Wie is Lenie Blou? › Reply To: Wie is Lenie Blou?
April 17, 2020 at 9:55 am
#1707

Keymaster
Yes-yes. Ek praat nou namens Danie, so hy sal waarskynlik beter lig hierop kan bring, maar …
Lenie Blou is ‘n naam vir die liefde waarna ‘n mens streef – ‘n fiktiewe karakter wat instaan vir ‘n mens se “soulmate”. In verskillende songs verwys die naam na verskillende mense, soms meer as een persoon in dieselfde song. Party van daai mense bestaan regtig, maar daar is definitief ‘n element van “eendag liefde”.
Kortgesê is Lenie Blou die romantic muse.
Vuurwolf