Reply To: Kerkstraat

Die Rivier Forums Lirieke Kerkstraat Reply To: Kerkstraat

#1804

Hi, Armand. Alle Spoegwolf songs is personal poetry, maar die idee is ook dat elke luisteraar ‘n individuele interpretasie sal hê. Kerkstraat gebruik baie duidelike beelde uit Danie en ons lewens in Stellenbosch, veral die tydperk toe hy (en ek, vir ‘n tydjie) in Kerkstraat gebly het, maar die temas is veronderstel om op die luisteraar se eie verwysingsraamwerk toegepas te word. Die sanger praat met sy geliefde en hul verhouding is ingewikkeld. Vir jou is dit dalk ‘n spesifieke persoon in jou lewe, of dit ‘n geliefde, ‘n vriend of ‘n familielid is. Danie se songs praat baie oor of met meer as een persoon op ‘n slag.

A