Die Rivier › Forums › Algemeen › Fleur › Reply To: Fleur
April 23, 2020 at 11:47 am
#1813

Participant
Dis altyd cool as die hoofkarakter doodgaan, as jy in teenoorgestelde cliche’s wil skryf. ‘n Idee wat ek gehad het in die begin was dat die hoof deel het in die misterie oor Floris, later ontbloot word…
Mag ek by se asb: Die musiek opnames in die eerste twee hoofstukke is die tipe goed wat engele aarde toe roep.