Reply To: Fleur

Die Rivier Forums Algemeen Fleur Reply To: Fleur

#1932
Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
Participant

Danie. Jou briljante bliksem. Ek dog ek kom terug en noem iets oor wat jy gese het die laaste boodskap hier. In hoofstuk 5 het jy gepraat oor die koffiebone wat Fleur se ma gekoop en gemaal het. Daar is iets hieraan wat vreeslik aanklank vind waneer ek, die leser of persoon wat luister dit hoor, ek dink in n neutedop probeer ek se dat Fleur se normale dag tot dag stuff ook meer genoem kan word. Jy weet soos wag lank in die drive Thru by KFC en die ou agter toot sy ford bakkie , ek weet hoe voel jy oor Burger king sooo KFC nou maar… tel 10 rand op en gaan koop sigarette want eks mos groot in hoerskool, ek is maar n muur en hop stupid idees miskien help dit, oja julle nuwe songs gee my baie genot.