Reply To: Vinyl Collection

Die Rivier Forums Algemeen Vinyl Collection Reply To: Vinyl Collection

#1995

Hi, Pieter!

Ons wil baie graag nog al ons albums op vinyl uitbring! Definitief in die planne-pyplyn. Baie dankie vir jou ondersteuning. Daar kom nog baie nuwe content hierdie maand, so hou asseblief die feeds dop!

Vuurwolf