Reply To: Guitar chords vir Spoegwolf songs

Die Rivier Forums Algemeen Guitar chords vir Spoegwolf songs Reply To: Guitar chords vir Spoegwolf songs

#2359
FlorisFloris
Participant

Hallo Julle, op die podcast waar julle oor Kort Doner gepraat het, het Danie die song op acoustic gespeel, is daar n manier wat ons die chords wat hy gespeel het kan kry?