Reply To: Sitkamer

Die Rivier Forums Algemeen Sitkamer Reply To: Sitkamer

#2942
AvatarRuan Theunissen
Participant

Ek love hierdie shows en waardeer die moeite wat julle doen om al julle fans nogsteeds n bietjie van julle awesomeness dit laat beleef selfs in hierdie weird tye. Net twee vrae – Wie is die sax speler??? en is daar enige vordering/nuus oor die moontlikheid van die innikar show?