Die Rivier › Forums › Fan Gedigte › ‘n 05:30-son › Reply To: ‘n 05:30-son
August 9, 2020 at 6:18 pm
#6141

Participant
Ekt nou daai koffie geryk en daai hande gevoel ekt oor die vra na gedink
En glo Hy doen ekt self n paar dinge wat ek oor die plek sal wil onthou dalk maar net n bietjie stywer aan die goeie vashou
Seëninge
H.j