04h40

Die Rivier Forums Fan Art 04h40

Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)
  • Author
    Posts
  • #1345
    MaanMeisieMaanMeisie
    Participant

    Ons was albei vroeg op –
    Ek en die maan
    Hy het lank saam met my gesit
    terwyl ek koffie drink
    en vir hom vertel van jou;

    Jy het gesê die maan is altyd vol en dat die lig eintlik net kies op watter gedeeltes dit wil skyn.
    Dit was winter.
    En jy was lief vir my.

    Vanoggend is dit herfs
    En ek besef;
    ‘n hele seisoen is verby.
    -MaanMeisie

    #1360

    Ek wens ek kon die proper rock-on handjie emoji comment!!
    \m/ 😀 \m/

Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.