Albums & seisoene

Die Rivier Forums Album Opnames Albums & seisoene

Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)
  • Author
    Posts
  • #1663
    AvatarMarisa De Kock
    Participant

    Daar is die liedjie Winter, album Somer en julle is besig met Herfs vir 2021. Kan ons Lente iewers verwag?

    #1691

    Hi, Marisa! Ons skryf maar soos die gees ons lei 😀 Hopelik sal Lente deel maak van ons sesde album, ná Herfs :]

Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.