Dankbaar vir julle lirieke

Die Rivier Forums Lirieke Dankbaar vir julle lirieke

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #2211
    AvatarChandre Blignaut
    Participant

    Ek dink my gunsteling deel van Die Rivier (sover!) is hierdie deel van die site. Julle lirieke praat met my siel, dit praat met die ligte en donker dele van die lewe. Sulke mooi stories in elke song. Dankie vir julle, vir die eerlikheid en rouheid in die woorde. Ek wonder altyd wat die storie agter die liedjies is en nou kan ek kom vra! Dankie!

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.