Eerbaar h.j le roux
Jy kon nog altyd better as ek steel
Jyt better geweet as iemant sou weet
En waneer niemand gekyk het nie
Dit het jou ook minder gevreet
En jy kon nog steeds maklik slaap in
die aande
Jou hande was meer vlugtuger
Om in laaie en in beursies te grou
Terwyl ek op my beste vir jou kywie hou
In die gange en in die weerkatsing van
Die kamers se ryte jyt altyd regverdig gedeel
En maklik geslaap
In die strook het jy my geleer
Om skote in die lug tevuur
Met n baby brown en n fourty five
Jy was klyde en ek was mikky nocks
Ek was 16 en jy 17 en ons was
Vervoor ons tyd in die eerbaarheid
Onder die booswigte jys nou ini see gestrooi
En ek skryf nou daar oor gedigte