ek skryf

Die Rivier Forums Fan Gedigte ek skryf

Viewing 4 posts - 1 through 4 (of 4 total)
  • Author
    Posts
  • #1381
    AvatarChristiaan Deist
    Participant

    kom vat my hand
    ons moet weghardloop
    kom bou ‘n boomkasteel
    in die tuin
    saam met my
    hande vol grond
    neuse vol sonneblomme
    dan sit ons en skryf
    jou kitaar ons kos
    ons liefde ons huis
    die son gaan altyd terug kom
    die sterre gaan altyd
    die pad wys
    maar hier in stellenbosch
    weggesteek in die berg
    is al my drome van ons

    – (namens) anne katerina

    #1702

    Baie dankie hiervoor, Christiaan! Is dit jou woorde, of het Anne Katerina dit geskryf? Baie nice 😀 Ons is baie bly vir julle bydrae!

    #1749
    AvatarChristiaan Deist
    Participant

    dankie Albert ! Anne Katerina het dit geskryf, al wens ek baie graag dit was my mooi woorde ! sy’s ‘n uitstekende skrywer.

    #1783

    Dis awesome!!

    A

Viewing 4 posts - 1 through 4 (of 4 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.