Enige denke n ou aanlyn vertoningkie?

Die Rivier Forums Algemeen Enige denke n ou aanlyn vertoningkie?

Viewing 4 posts - 1 through 4 (of 4 total)
  • Author
    Posts
  • #1582
    Tiaan Du RandTiaan Du Rand
    Participant

    Hi Spoegwolf

    Julle is radikaal. Is daar enige denke aan n aanlyn vertoning?

    Dalk iets soos warmer voor die tuimbeldroeër.

    Dit sal awesome wees. Ek sê maar net. Grendeltyd is maar hectic sonder live shows.

    #1648
    Danie du ToitDanie du Toit
    Keymaster

    Dis ‘n great idee!!!
    Ons sal dit verseker doen!
    Thanks vir die idee!
    D

    #1694

    Ons stel verseker daarin belang, Tiaan! Hou maar die feeds dop. Daar is ook ‘n lekker klomp nuwe content oppad. Laat weet ons asseblief wat jy daarvan dink!

    #2135
    Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
    Participant

    HI Ouens ek het nou die nuwe sitkamer video gekyk en kon nie help om dit weer op te bring nie. n betaalde live show is al wat ons vra

Viewing 4 posts - 1 through 4 (of 4 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.