Fleur

Die Rivier Forums Algemeen Fleur

Viewing 10 posts - 1 through 10 (of 10 total)
  • Author
    Posts
  • #1795
    Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
    Participant

    Kan julle vinniger lees asb julle hou ons op die punt van ons stoel sonder n vangnet komaan

    #1806

    Hahahahaha :’D

    Wait, bedoel jy letterlik vinniger lees, soos in terme van bpm, of vinniger nuwe episodes maak en oplaai?

    A

    #1808
    Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
    Participant

    Vinniger nuwe episodes oplaai haha
    Ek love die konsep van die site awesome

    #1812
    Danie du ToitDanie du Toit
    Keymaster

    Haha! Dankie!!!
    Ek laai more die volgende een op!
    Stuur ook as jy kan notas met wat jy dink met die karakters kan gebeur! (ek het writers block!)
    Dankie dat jy dit luister ook!!!!!!
    Danie

    #1813
    Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
    Participant

    Dis altyd cool as die hoofkarakter doodgaan, as jy in teenoorgestelde cliche’s wil skryf. ‘n Idee wat ek gehad het in die begin was dat die hoof deel het in die misterie oor Floris, later ontbloot word…

    Mag ek by se asb: Die musiek opnames in die eerste twee hoofstukke is die tipe goed wat engele aarde toe roep.

    #1932
    Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
    Participant

    Danie. Jou briljante bliksem. Ek dog ek kom terug en noem iets oor wat jy gese het die laaste boodskap hier. In hoofstuk 5 het jy gepraat oor die koffiebone wat Fleur se ma gekoop en gemaal het. Daar is iets hieraan wat vreeslik aanklank vind waneer ek, die leser of persoon wat luister dit hoor, ek dink in n neutedop probeer ek se dat Fleur se normale dag tot dag stuff ook meer genoem kan word. Jy weet soos wag lank in die drive Thru by KFC en die ou agter toot sy ford bakkie , ek weet hoe voel jy oor Burger king sooo KFC nou maar… tel 10 rand op en gaan koop sigarette want eks mos groot in hoerskool, ek is maar n muur en hop stupid idees miskien help dit, oja julle nuwe songs gee my baie genot.

    #1997

    Baie dankie, Quinten! Dis vir ons awesome om terugvoer op die Podcasts en die Audiobook te kry. Jou ondersteuning en deelname is vir ons ongelooflik!

    Vuurwolf

    #2239
    Cindy CoetzeeCindy Coetzee
    Participant

    Hellllooooo
    Vanmiddag my subscription gedoen (ja ek so bietjie agter).
    Vanaand se show terdee geniet, hoop sommer vir nog.
    Ek toe belsuit om Fleur te luister, wel al 6 episodes sommer klaar eenslag, en nou sal ek in spanning wag vir die volgende 🙂
    Geniet die Musiek, geniet die Gedigte (het die bundel) en nou geniet ekkke ook diè.
    Well Done Julle!!

    #2975
    AvatarStefan Nel
    Participant

    Om Fleur se eerste interskole saam met haar tebeleef sal moerse cool wees!

    #2997
    Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
    Participant

    Waar is fleur? Groete

Viewing 10 posts - 1 through 10 (of 10 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.