Geel

Die Rivier Forums Fan Art Geel

Viewing 3 posts - 1 through 3 (of 3 total)
  • Author
    Posts
  • #1336
    MaanMeisieMaanMeisie
    Participant

    Jy kom deur die kleure van ‘n reënboog;
    tussen geel en eensaamheid.

    Jy is lief vir my,
    sê jy.
    Maar elke ding het sy prys.

    Van opgee en vergeet is jy aanmekaar gesit
    en aan liefde en vergifnis het ons verstik.

    Jy is lief vir my,
    sê jy.
    maar nie een van ons is gemaak
    om te bly.
    -MaanMeisie

    #1337
    Danie du ToitDanie du Toit
    Keymaster

    Dis amazing! Dankie!

    #1358

    Amazing!!!!!

Viewing 3 posts - 1 through 3 (of 3 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.