geestelike welstand

Die Rivier Forums Fan Gedigte geestelike welstand

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #9140
    AvatarMarissa Badenhorst
    Participant

    die reënbui hang swaar
    oorweldigend en vol

    soms is die warboel wat maal in my
    ook so

    dit sak onverwags uit
    op die wat in onkunde
    hul sambrele
    by die huis gelos het

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.