Gemmer Tee

Die Rivier Forums Fan Gedigte Gemmer Tee

Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)
  • Author
    Posts
  • #1411
    MaanMeisieMaanMeisie
    Participant

    Vanaand sit ek
    by my agterdeur
    met ‘n koppie
    gemmer tee.

    Ek wag vir die maan,
    en dalk vir jou.

    Jou “rooi en saffier”
    wat steeds effens aan my gedagtes vasklou.

    Dan dink ek aan jou ma
    en haar groentetuin,
    en dat mense nie altyd gemaak is om te bly.
    -MaanMeisie

    #1700

    Dankie!!! Dis so cool dat jy so baie van jou gedigte met ons deel. Hou aan skryf!

Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.