Groen – Corlia Nienaber

Die Rivier Forums Fan Gedigte Groen – Corlia Nienaber

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #19198
    AvatarCorlia Nienaber
    Participant

    Jy het my “perfekte” wêreld
    Veraltyd verander
    Groen het my gunsteling kleur geword
    Jy my gunsteling reuk
    Jou ritmiese hartklop my gunsteling klank
    Jou arms my veilige hawe

    Maar jyt soos n dief in die nag verdwyn
    Sonder rede, sonder n laaste totsiens
    En net n gebroke hart agter gelaat

    Jy dwaal steeds konstant in my gedagtes rond
    My hart vra gereeld na jou
    En my siel hunker na n veilige rusplek

    Dae het jare geword
    Groen bly steeds my gunsteling kleur

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.