Guitar chords vir Spoegwolf songs

Die Rivier Forums Algemeen Guitar chords vir Spoegwolf songs

Viewing 4 posts - 1 through 4 (of 4 total)
  • Author
    Posts
  • #1942
    AvatarMareli_JB
    Participant

    Hello almal

    Is daar enige kans dat ‘n mens die acoustic guitar chords vir sekere Spoegwolf songs kan kry ?

    Ek weet van ‘n paar op Guitartabs, maar nie almal is daar nie.

    Groete
    JB

    #1996

    Hi, JB!

    Ons sal definitief ‘n plan maak om chords vir ons songs hier op Die Rivier vry te stel! Baie dankie vir jou ondersteuning en jou deelname!

    Vuurwolf

    #2359
    FlorisFloris
    Participant

    Hallo Julle, op die podcast waar julle oor Kort Doner gepraat het, het Danie die song op acoustic gespeel, is daar n manier wat ons die chords wat hy gespeel het kan kry?

    #2941
    AvatarMartin Trollip
    Participant

    Hi julle! Enige manier om die sheet music vir Bittermaan in die hande te kry?

Viewing 4 posts - 1 through 4 (of 4 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.