Kerkstraat

Die Rivier Forums Lirieke Kerkstraat

Viewing 4 posts - 1 through 4 (of 4 total)
  • Author
    Posts
  • #1796
    AvatarArmand Storm
    Participant

    My favourite song, maar, ek wil verstaan. Miskien is ek dom.
    Oor wie en wat gaan dit?
    Wie is ver langs?

    #1804

    Hi, Armand. Alle Spoegwolf songs is personal poetry, maar die idee is ook dat elke luisteraar ‘n individuele interpretasie sal hê. Kerkstraat gebruik baie duidelike beelde uit Danie en ons lewens in Stellenbosch, veral die tydperk toe hy (en ek, vir ‘n tydjie) in Kerkstraat gebly het, maar die temas is veronderstel om op die luisteraar se eie verwysingsraamwerk toegepas te word. Die sanger praat met sy geliefde en hul verhouding is ingewikkeld. Vir jou is dit dalk ‘n spesifieke persoon in jou lewe, of dit ‘n geliefde, ‘n vriend of ‘n familielid is. Danie se songs praat baie oor of met meer as een persoon op ‘n slag.

    A

    #1836
    AvatarSean
    Participant

    Kan julle dalk die lyrics van Kerkstraat post asseblief. Ek wil die woorde leer, maar Albert rap te vinnig XD.

    #2005
    AvatarSam Oosthuizen
    Participant

    JAAAAA ASSBBB Lyrics vir diee Rap
    Die song by n live show sal bef*k weees!

Viewing 4 posts - 1 through 4 (of 4 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.