Kuns

Die Rivier Forums Fan Gedigte Kuns

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #1983

    ek dink aan die aande wat ek gewens het vir n beter jy
    die hoop dat jou hart soos myne sou oopmaak
    tyd sal nie leer nie
    tyd bring net hartseer
    nog gedagtes oor wat kon wees
    nou dat jy hier staan
    is jy nie regtig daar nie
    ek sien hierdie kunswerk wat ek geverf het
    wat nie meer myne is nie
    inplaas van aanhou skilder
    het dit my total gebreek
    ek sit hier in stukke
    sonder n kunstenaar
    -gryswolk

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.