Hi @trompie_ Ek praat nou namens Danie, maar ek dink dat songs almal hulle eie lewe wil aanneem. Al ‘n mens se ervaringe, seer en geluk en wonder beïnvloed definitief die filter waardeur enige skryfwerk kom, so die seer en die liefde en alles tussen-in kom definitief uit in die songs.