Lockdown

Die Rivier Forums Set Lists Lockdown

Viewing 3 posts - 1 through 3 (of 3 total)
  • Author
    Posts
  • #2009
    Juan De JagerJuan De Jager
    Participant

    Is daar dalk ‘n moontlikheid vir ‘n online lockdown acoustic show iewers in die nabye toekoms?

    #2011

    Hi, Juan! Ons beplan definitief om ‘n bietjie live performance vibes na Die Rivier toe te bring! Het jy enige wishlist songs wat ons op die lys vir ons live set kan sit?

    Vuurwolf

    #2015
    Juan De JagerJuan De Jager
    Participant

    Daar is n hele paar actually.
    Planete
    Mayday
    Geel
    Bittermaan
    Gordyne
    Sambreeltjie
    Ek sien jou met my oë toe
    Agtersitplek
    Ohana Café
    Sal maar daar stop, die lys gaan te lank wees.

Viewing 3 posts - 1 through 3 (of 3 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.