Matches ( h.j le roux )
Was ons al hier
Tussen die blik en
plastiek sak gemeente lede
Waar ons soos net nog n nomer
In onsekerheid wag
Die stilltes is oop gebreuk
Met n koevoet wat se klein
kinders al duur tabak
met respek in asem kinders
oud met lyne langs hul oë
Silver in hul baarde
Silver langs hul slaap
Versadig aan die eenvoudige
onregverdige kortstepunt van die loot
Was ons al hier
Tussen die leë grandpa pappiere
En tussen die windverwaaide
tatersol en lotto kaartjies
moeg gejaag op gedroom
Als lyk soveel anders
Hier op mense knieë
die park bankie met
glas skerf gekrap tot
op die koue gruis
om onthou te wil word
bly ñ ongelesde dors
ñ irietasie vir die vlees
ñ uit gestelde klompie snare
ñ duur betaalde prys
brak gedrukte vinger punte
Bring die bekker na die mond
die bekker die leppel en die swaal
van n klaar gebrande lion match