Obsessief Onthou

Die Rivier Forums Fan Gedigte Obsessief Onthou

Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)
  • Author
    Posts
  • #1412
    MaanMeisieMaanMeisie
    Participant

    Laat my staar
    deur die krake van jou
    amper-gesonde wonde.

    Laat my toe om te loop
    deur die doolhof
    van jou gedagtes.

    Laat my rus op die
    onstuimige klanke
    in jou bors.

    en laat my ‘n laaste keer
    obsessief onthou,
    hoe die lewe kon voel
    toe jy my nog
    wou hou.
    -MaanMeisie

    #1699

    @MaanMeisie wanneer kom jou bundel uit? Hierdie is amazing!

Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.