Olivia

Die Rivier Forums Fan Art Olivia

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #1915
    Werner BoschWerner Bosch
    Participant

    Jou oe so groen soos die bome in Victoria straat, ons was vir mekaar bedoel
    Jy was te jonk om te trou, fok hoekom
    gaan ek jou weer kan lief he in hierdie leeftyd
    ons was vir mekaar bedoel
    tyd was ons grootste vyand, ek skree op God: “ons is vir mekaar bedoel”
    jou epos het die lig in my doodgemaak, tog glo ek in n ons
    out of sight , out of mind, maar hoe kan ek, dis jy, dis JY
    ons is vir mekaar bedoel
    een ding is verseker, ek sal jou nooit kan vergeet
    dalk nie nou nie maar, ek sal jou weer in n leeftyd sien
    ons is vir mekaar bedoel
    maar vir nou moet ek vrede maak, ek moet terugkeer na realiteit
    ek sluit hierdie hoofstuk af, ek sien jou eendag weer by ons plek in kerkstraat
    ons is werklik vir mekaar bedoel

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.