PA wees

Die Rivier Forums Fan Gedigte PA wees

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #4721
    AvatarHannes Ludik
    Participant

    Die geskree na man wees roep harder as ooit tevore. N Seun soos sy pa.
    Volg deur daad, raad word gegee deur aksie.
    Spore so klein maar n droom so groot.
    Die pad vorentoe is donker maar die seen jou is Groter as die seun in jou.
    Staan sterk deur die wind van die lewe. Sprei jou seile, ouma bid altyd.
    Liefde sal jou vangnet wees.

    Spring Seun.

    Wie nie waag nie wen nie. Wie nooit wen nie het nie gewaag nie.

    Jou hart sal breek maar Hy sal altyd jou huis wees.
    Ontferm, beskerm.

    Wees jouself dis genoeg.

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.