Sitkamer Live Show Reeks: Setlist Wishlist

Die Rivier Forums Maandelikse Live Show Reeks Sitkamer Live Show Reeks: Setlist Wishlist

Viewing 14 posts - 1 through 14 (of 14 total)
  • Author
    Posts
  • #2182

    Watter songs wil jy volgende hoor? Ons maak ‘n reeks video konserte in ons sitkamer en ons sal graag wil weet wat julle dink ons moet speel. Gee vir ons jou kortlys, dan maak ons ‘n plan om die gemeenskap se gunsteling songs vir julle op te voer.

     

    #2214

    As dit weer reen? Dit sal amazing wees. ^-^

    #2220
    Jana van BredaJana van Breda
    Participant

    Mayday – GROOT asb 🙏🏻✊🏻

    #2221
    Jana van BredaJana van Breda
    Participant

    En Heen en Weer… En Lenie Blou II
    En Gordyne.. ok nou is ek klaar. 🤣 Sien uit vir 19:00!

    #2223
    Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
    Participant

    Kan iemand my help hoe kry ek n kaartjie

    #2236
    AvatarTiaan Struwig
    Participant

    Die Rivier op dierivier.com sal nogals cool wees.
    Dan
    Ek dink soos jy
    Wals
    Flikker
    Gordyne

    #2241
    AvatarWillem van Wyk
    Participant

    Somersetwes
    Winter
    Kerkstraat
    Lenie Blou II

    #2262
    AvatarGerhard Hanekom
    Participant

    Noorde asseblief

    #2263
    Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
    Participant

    Noorde
    Winter
    Lenie II
    Blompatrone
    Kerkstraat
    Kerkstraat
    Kerkstraat

    Ek gee hier bo 5 van my top 30 gunsteling spoegwolf songs. Julle rock it!!!

    #2264
    Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
    Participant

    STORM asb

    #2286
    AvatarJan Lewies Venter
    Participant

    Lenie Blou II, Loerie, Somersetwes groot ASB

    #2308
    AvatarPieter Van Rooyen
    Participant

    Ek dink soos jy
    Kerkstraat
    Kort Donner
    Noorde
    Storm
    Elektriese kind

    Asseblief 😍

    #2789
    AvatarSean
    Participant

    Kerkstraat
    Ek dink soos jy
    …ons wil Albert hoor rap!

    • This reply was modified 4 months, 1 week ago by AvatarSean.
    #5906
    Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
    Participant

    Horie ouens waaroor gaan die woordfees komentaar? Was iemand daar n doos?

Viewing 14 posts - 1 through 14 (of 14 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.