Dit was amazing gewees maar ek mis een ding van daai show en dit is die crowd wat saam my en my vrou skree we want more maar steeds trane in my oë van wardeuring soos in elke show wat ek al by gewoon het. Trots om julle musiek te kan luister
Ek love hierdie shows en waardeer die moeite wat julle doen om al julle fans nogsteeds n bietjie van julle awesomeness dit laat beleef selfs in hierdie weird tye. Net twee vrae – Wie is die sax speler??? en is daar enige vordering/nuus oor die moontlikheid van die innikar show?