sag
soos n katoen trui
wat jou warm hou in die koue
onskudig
soos die strikkies in jou ponytails
passievol
soos ek wat jou vashou
wanneer die onsekerheid kweek
warm
soos my liefde vir jou
ek maak my oe oop en verdwaal in joune
want n soen van jou beteken die wereld vir my
-gryswolk