Tuis ( h.j le roux )
Ekt n voëltjie met
sy nes by die trein ruit
sien uit trek
Ň man na die wolke
toe sien op sweef
Ek glo nou daars hoop
vir die buide van ons
Selfs vir die boemelaars
wat in daai huis van
dromers gaan woon het
Dit raak al laat
maar dit was al later
vir ons daai keur toe
die bom vuur veras het
Jyt koud gekry in my
In my laat besope skaduwee
Ons het saam aanhou glo
Saam die waarheid oorleef
Saam die oggend beswader
Saam die koue vergeef
Ons het later toe maar groot geword
Die skare het gesing
Die skare het verdwyn
Soos daai aand ,daar die oggend
Wat soms as alles dof raak
In my bewisein weer tuis kom