Vinyl Collection

Die Rivier Forums Algemeen Vinyl Collection

Viewing 3 posts - 1 through 3 (of 3 total)
  • Author
    Posts
  • #1981
    AvatarPieter Broersma
    Participant

    Hi Spoegwolf

    Is daar dalk n moontlikheid om Spoegwolf albums op vinyl te kry? Ek weet nie of dit al request is nie maar dit sal regtig awesome stukke kuns op hulle eie wees. Love die musiek, gedigte, podcasts en Moskou se resepte in hierdie tyd thanks julle.

    Groete
    Pieter

    #1995

    Hi, Pieter!

    Ons wil baie graag nog al ons albums op vinyl uitbring! Definitief in die planne-pyplyn. Baie dankie vir jou ondersteuning. Daar kom nog baie nuwe content hierdie maand, so hou asseblief die feeds dop!

    Vuurwolf

    #2006
    AvatarPieter Broersma
    Participant

    Awesome ek sien uit daarna!! Baie Dankie

Viewing 3 posts - 1 through 3 (of 3 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.