Vlegsel

Die Rivier Forums Fan Gedigte Vlegsel

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #19215
    Jacobus Le rouxJacobus Le roux
    Participant

    Vlegsel
    h.j le roux

    Ek onthou jy het gesweer
    En almal was reeds daar
    in die reen

    Hul het gewag
    Vir al dai dinge wat kon bly
    Wat die better van ons kry

    Toe dit aand raak was
    Die donker vêr teklein
    Het die swart net soos
    Vluister in ons kamer koor verdwyn

    Jou vlegsel vorm krulle
    Jou sweer se asem veg soldate
    Teen die stugels binne my

    En die vloeltjie by die ruit
    Speel vir snare speel tyd
    Teen die trane en verhale van verwyt

    As ons kon onthou
    Sou jou vlegsel ,sou jou
    Kwaste soos die krulle om ons vou
    En ons wegsteek vir berou
    En net die goeie aan ons klou

    Ek onthou jy het gesweer
    En almal was reeds weg
    Verweg sonder treur
    En eks bly dit het gebeur

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.