Watter ou songs moet ons terugbring?

Die Rivier Forums Set Lists Watter ou songs moet ons terugbring?

Viewing 13 posts - 1 through 13 (of 13 total)
  • Author
    Posts
  • #1187

    Ons werk aan ons nuwe setlist en ons’t gedink daar’s dalk ‘n paar ou songs wat ‘n bietjie shine moet kry. Watter ou songs dink julle kan goed doen in ons nuwe set?

    #1325
    AvatarMarisa De Kock
    Participant

    Blompatrone!

    #1503
    AvatarAdriaan Koekemoer
    Participant

    Agtersitplek!!!

    #1560
    Danie du ToitDanie du Toit
    Keymaster

    Blompatrone en Agtersitplek it is!!!!
    D

    #1599
    Elizabeth Du preezElizabeth Du preez
    Participant

    Sambreeltje
    Wandelliedjie
    Kort donner

    #1660
    Avatarmicaela n
    Participant

    geheimpie

    #1678
    AvatarAdriaan Koekemoer
    Participant

    Geheimpie is ook ‘n moet!!!

    #1708

    Ek sal so bly wees as ons weer Wandelliedjie kan speel! Een van my gunstelinge!

    Vuurwolf

    #1744
    AvatarNico Botha
    Participant

    Wat is die kans dat ons ‘n Spoegwolf weergawe van hierdie treffer kan kry: https://youtu.be/ceFP9X9brZk?

    Ek weet dis nie ‘n amptelike Spoegwolf song nie, maar sal dit baie geniet!

    #1917
    AvatarSavannah Pretorius
    Participant

    Drietyd Op Die Dakke asseblief. Een van my gunsteling songs.

    #2010

    Sanannah! Drietyd Op Die Dakke is ook een van my all time favourites! Ek dink dit sal baie cool wees om dit terug te bring.

    Vuurwolf

    #2265
    Morne SmitMorne Smit
    Participant

    Soos Jou Ouers

    ‘seblief man!

    #19192
    AvatarJoshua Minnaar
    Participant

    Glenda Kemp, asseblief

Viewing 13 posts - 1 through 13 (of 13 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.