Wie is Lenie Blou?

Die Rivier Forums Lirieke Wie is Lenie Blou?

Viewing 3 posts - 1 through 3 (of 3 total)
  • Author
    Posts
  • #1597
    MarizahnMarizahn
    Participant

    Hoekom voel dit asof ek met haar kan verband hou?

    #1598
    Quinten Van TonderQuinten Van Tonder
    Participant

    Ek het altyd gedink dis Cathrin

    #1707

    Yes-yes. Ek praat nou namens Danie, so hy sal waarskynlik beter lig hierop kan bring, maar …

    Lenie Blou is ‘n naam vir die liefde waarna ‘n mens streef – ‘n fiktiewe karakter wat instaan vir ‘n mens se “soulmate”. In verskillende songs verwys die naam na verskillende mense, soms meer as een persoon in dieselfde song. Party van daai mense bestaan regtig, maar daar is definitief ‘n element van “eendag liefde”.

    Kortgesê is Lenie Blou die romantic muse.

    Vuurwolf

Viewing 3 posts - 1 through 3 (of 3 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.