Categories
Gedigte

Gedig deur Alrich du Plussis

Ek wonder
wonder jy ook soms?
About our
Heenkoms; van waar?
’n Jaar en vier
het dit ons gevat
om mekaar weer…
jou oë – papnat.
Ek mis jou
en jy ook my
van altyd tot verewig
het jy my verlei.

Leave a Reply