Categories
Musiek

Heen en Weer

Hier is die eerste single van ons volgende album, Herfs, wat 2021 vrygestel gaan word.

Sluit aan om Heen en Weer te luister of die music video te kyk.

52 replies on “Heen en Weer”

My bliksem. Net toe n mens dink dit kan nie beter nie. Die platform en heen en weer is next level…ek en my vrou lê in die bed en skop mekaar af met log in’s. Awesome ouens. Love die podcasts en fleur se storie…wag in spanning…Bobby. o Ja, potch show nog aan vir mei ?

Ek dink nie mens kan julle werk as musiek beskou nie, want jy luister na musiek. Wat julle doen is lewendige kuns. Julle vertel iets wat woorde nie kan sê nie. Julle praat met daai gevoelens wat jy in jou maag voel knyp en wat jou hart laat draai. Ons vlieg sonder swaartekrag en val in n koma. Hou so aan. Dis nou wat ons die wêreld kan verander en julle wys dit vir ons. Baie dankie

Dankie, Jac-Pierre! Jy’s befok. As hierdie ‘Rona jol verby is moet ons na ‘n show by die bar uitkom! Baie dankie vir jou ondersteuning!

Vuurwolf

Nog en nog en nog en nog en nog asb!! Dis amazing, as julle musiek, julle Spoegwolf klankgolf kunswerke al is wat ek vir die res van my lewe mag luister is dit vir my genoeg!

Leave a Reply